Posted in

ABSA Wildeklawer 2026 – SchoolBoyRugby Blog

ABSA Wildeklawer 2026 – SchoolBoyRugby Blog

Die ongelukkige resultaat dat PRG, AHS, Grey, Gim en Boishaai klomp interskole bepalings het is dat die Noord-Suid, Wildeklawer en die Paas-toernooie van hul grootste wedstryde verloor.

Nuwe groot/hoof wedstryde word natuurlik gevestig, maar die gaping tussen die top 5, top 10 en die res word ook al hoe groter en dit beteken meeste van die nuwe bepalings is/gaan eensydig wees. Wat nie goed is nie. Natuurlik het skole goeie en briljante spanne en jare, maar nie noodwendig elke jaar nie. My punt is net dat die mense wie die toernooie bymekaarsit is onder druk om ‘n lekker program op te stel.

Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *